07 Feb 2020 "Blessed to be a blessing!"

07 Feb 2020 "Blessed to be a blessing!"

3 0 8 mesi fa
"Blessed to be a blessing!" Die verskil tussen die See van Galilea en die Rooi See is dat die See van Galilea 'n uitvloei het. Ons is gemaak sodat God se liefde, seëninge en genade net deur ons kan vloei. As ons dit vir onsself wil hou, word ons soos die Dooie See. Sout en sonder lewe. Gee vandag soos wat God se Gees jou lei en wees verseker jy kan nooit meer gee as wat God se invloei sal wees nie.

Autore

Seguici su Facebook

iAB member
Copyright 2020 - Spreaker Inc. a Voxnest Company - Crea un podcast - New York, NY
Aiuto